![]() |
True Crime South Africa die Afrikaanse weergaweTrue Crime South Africa die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. Author: JacPod Language: af Genres: True Crime Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
Die Kroonstad Spoor Ramp
Monday, 28 April, 2025
Suid-Afrika is in Januarie 2018 geskud deur ’n gru spoor ramp toe ’n Shosholoza Meyl passasiers trein en ’n trok buite Kroonstad gebots het. Chaos het op die toneel uitgebreek sowat 10 minute na die ongeluk toe passasiers besef het hulle is vas gekeer in van die brandende waens – waarvan die deure geseël was. Die passasiers trein was besig om vakansie gangers terug te ry huis toe na die Desember vakansie en die ongeluk het opslae gemaak regoor die wêreld. Hierdie is die laaste episode van die huidige seisoen. Webpage · Find more from JacPod










