![]() |
AfriPodAuthor: AfriForum Media
AfriPod is n weeklikse aflewering van belangrike nuus en inligting wat jou raak. Elke week gesels ons aanbieders met kenners sodat jy toegerus kan wees met inligting en goeie raad. Jy kan uitsien na onderwerpe soos grondgrype en wat jou te doen staan, onteiening sonder vergoeding, hoe om jouself binne die raamwerk van die wet te beskerm en nog baie meer. Vrae en voorstelle kan gestuur word na media@afriforum.co.za. Language: af Genres: News, News Commentary Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it Trailer: |
Listen Now...
NWU weier om die sing van “Kill the Boer” te veroordeel
Thursday, 30 October, 2025
Die dreunsang “Kill the Boer” is op 22 September 2025 tydens ’n EFF Student Command-protesaksie by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus gesing. AfriForum het die NWU gevra om die sing van dié dreunsang te veroordeel, maar hulle het geweier om dit te doen. In hierdie episode van AfriPod gesels Louis Boshoff, woordvoerder vir AfriForum Jeug, oor volgende stappe wat gedoen gaan word.













