![]() |
Wiele2WieleDie egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Author: Maroela Media
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening. Language: af Genres: Automotive, Leisure Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
Wiele2Wiele gooi kollig op SA’ners se Dakar-stories
Thursday, 22 January, 2026
Wat verg dit regtig om die Dakar te voltooi? Die Wiele2Wiele-span het gaan uitvind. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media








