allfeeds.ai

 

Boots & Alles Podcast  

Boots & Alles Podcast

Author: Boots & Alles

Afrikaanse rugby podcast wat gesels oor Springbok rugby en vele meer Aandbieders: - Nicolaas Barnard - Andre Huisamen - Daniel Swiegers - Neil Els
Be a guest on this podcast

Language: en

Genres: Rugby, Sports

Contact email: Get it

Feed URL: Get it

iTunes ID: Get it


Get all podcast data

Listen Now...

Boots en Alles - S2 Episode 8 - Ben-Jason Dixon
Episode 28
Wednesday, 20 November, 2024

Lekker boys! Ons is terug vir 'n spesiale recording met die Springbok Ben-Jason Dixon voor die naweek se toets teen Wallis in Cardiff. Die manne vra bietjie vir Ben-Jason uit oor sy jaar by die Bokke en al die lesse wat hy daaruit geleer het. Hy gee ook lekker insights oor hoe Rassie Erasmus operate en die presence wat die senior spelers in die groep het. Ons kyk dan vinnig na die Bokspan vir Saterdag en Ben-Jason verduidelik wat ons moontlik van Cameron Hanekom kan verwag op sy debut. Die boys gee ook 'n paar wille predictions vir die game! Dis die laaste Bok game vir die jaar; trek jou Groen en Goud aan en kom luister saam na 'n baie lekker en interessante episode! #BootsenAlles #SkitterendĀ 

 

We also recommend:


hgoldigger
HGOLDIGGER

Hamlik.com
John Hamlik

Horse Tip Daily
Horse Radio Network

Monday Night Madness
Monday Night Madness

Calling BS' Podcast
Calling BS

CYCLONES FEVERCAST
Cyclones FeverCast

Joey Bee Outdoors, Science, and Nature
Joey Bee Outdoors, Science, and Nature

Los Ruidos del Deporte
Los Ruidos del Deporte

Kayfabe Gimmicks' Podcast
KayfabeGimmicks

DDT Wrestling
DC Matthews, Doc Manson & GQ

Ronbo Sports The 49ers Truth Podcast
Ronbo Sports

Flames at 80 Decibels
Darren Haynes