![]() |
FINES4UAlmal ken daardie hulpelose gevoel wanneer die kamera langs die pad vir jou flits. Author: KlankBank
Almal ken daardie hulpelose gevoel wanneer die kamera langs die pad vir jou flits. Jy glimlag beslis nie. Die rompslomp daarna laat n mens selfs meer hulpeloos voel. Hulp is egter byderhand. Cornelia van Niekerk het die lig gesien en lewer n unieke diens om boetes vir jou, of jou besigheid, pynloos te bestuur. Ontmoet Fines4U. Language: af Genres: Automotive, Government, Leisure Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
Wednesday, 1 January, 1000









