![]() |
Pinelands GemeenteAuthor: Pinelands Gemeente
Preke, gesprekke en meditasies vanuit Pinelands Gemeente se wandel met God. Language: af Genres: Christianity, Religion & Spirituality Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
2026 06 21_Gen 21:1-21_Die God wat hoor
Sunday, 21 June, 2026
Pinelands Gemeente · NG Kerk, KaapstadDie Waagstuk van Geloof: Die God wat hoorGenesis 21:1-2121 Junie 2026Preek 2 van 3Isak se fees word die dag waarop Hagar en haar seun die woestyn ingestuur word — en die Skrif versag niks daarvan nie. Maar wanneer haar watersak leeg is en sy wegdraai om nie haar kind te sien sterf nie, hoor God júis die stem van die seun (Ismael — "God hoor"), maak haar oë oop vir 'n put, en seën ook hierdie kind buite die kring. 'n Preek oor die God wie se deernis nie ophou by die grens van "ons mense" nie — en oor geloof as 'n waagstuk van die ander kant gesien: wanneer ons nie meer aan God kan vashou nie, het God reeds op óns gewaag.— — —Ondersteun ons gemeenteMaak 'n bydrae via SnapScanpinelandsgemeente.co.zainfo@pinelandsgemeente.co.zaJust upload the recording, paste the title and description, and hit publish!






