![]() |
Roundtable Stnofs PodcastJandre Barnard Author: jandre Barnard
Interessante gespreke met mense wat al goed gedoen het Language: en-us Genres: Government Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
Episode-08 Steven Lucas
Thursday, 28 July, 2016
Ek gesels met Steven Lucas, hy vertel my waar hy groot geword het, die "business ventures" waarop hy al was. Hy vertel my ook hoe hy in 2014 Roundtable gejoin het en hoe hy roundtable voor dit gesien het. Ons gesels ook oor sy toekoms planne en oor Stilfontein 53.












