allfeeds.ai

 

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)  

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops, aangebied deur Barry Mare, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings.

Author: Newskoop

Language: af

Genres: Business, Business News, News

Contact email: Get it

Feed URL: Get it

iTunes ID: Get it


Get all podcast data

Listen Now...

Bizskoops - 16 April 2026
Thursday, 16 April, 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se padvrag- en landbousektore is onder toenemende druk as gevolg van stygende dieselpryse, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sy skuldinvorderingspogings verskerp. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed onlangse meningspeilings wat aandui dat werk steeds die grootste bekommernis van Suid-Afrikaanse kiesers is. Professor Waldo Krugell verduidelik of werk van die huis af 'n oplossing is om brandstofkoste te bespaar. Meer as 1400 akteurs, regisseurs en filmmakers het 'n ope brief onderteken wat die voorgestelde samesmelting tussen Paramount Global en Warner Bros. Discovery teenstaan. Soos goud, is platinum vasgevang in die kruisvuur van die Midde-Oosterse konflik. En, Sally Palmer van Maverix verduidelik hoe hulle nie-finansiƫle stigters en bestuurders help om ware vertroue met hul syfers te bou.

 

We also recommend:


Linux Reality Podcast (MP3 Feed)

Gamercast
Joe (Shloppy Joe), Alex (Brain Smoothie), and Andrew (Mr Killzalott)

The Official Danko Jones Podcast
Danko Jones


JEJUCBS

OFRCast Open Forum Radio
Vladzhammer, TmoHOU87, DetroitSlasher and Jason O'Malley

Criminology 5th International Conference on Evidence Based Policing
Cambridge University

The Dave Carter Show
Ricochet

JAD For Reel
Jadaliyya editors



BIPAC's Podcast
BIPAC

@Lematecno - #Tecnología - #Ciencia
Gustavo Lema

-