![]() |
ToekomsVenster"ToekomsVenster" is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Author: Maroela Media
"ToekomsVenster" is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za. Language: af Genres: Christianity, Religion & Spirituality Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping
Tuesday, 28 April, 2026
Mag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.





