![]() |
MannetjiesvrouAuthor: Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia Smit Language: af Genres: Health & Fitness, Sexuality Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
Episode 1: Hoe gemaak met homofobie?
Episode 1
Friday, 17 June, 2022
Ná maande se stilte herrys Mannetjiesvrou soos Letserus. Luisteraars, ons is terug en ons duik sommer op die daad diep met ’n gesprek oor homofobie. Hoe kan die lesbiër haar staal vir homofobie, hetsy dit mikroaggressies is, of ernstiger homofobiese gedrag? Mannetjiesvrou – leer jou les. Luister na Angie Oeh se debuut-EP, Sex in Afrikaans: https://ffm.to/sexinafrikaansep Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"