![]() |
RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Author: Moneyweb Radio
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan. Language: af Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
Daar is nog baie skop in kommoditeite
Thursday, 27 November, 2025
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gee ’n terugblik op kommoditeite en deel sy mening oor waar geleenthede in 2026 lê. Volg RSG Geldsake op Twitter













