VivA Afrikaans-joernaalAuthor: Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke. Language: en Genres: Arts, Education, Language Learning Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
Mag ek "hul" as 'n persoonlike voornaamwoord gebruik?
Tuesday, 28 February, 2023
In hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem. Taalonderrig Klaskamerhulpmiddels · VivA se webwerf