![]() |
#GROOTtraumaWoensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Author: GROOTfm 90.5
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde. Language: af Genres: Documentary, News, News Commentary, Society & Culture Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
#GROOTtrauma | 18 Februarie
Wednesday, 18 February, 2026
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waar of Onwaar: Die kornea is die enigste lewende weefsel in die liggaam wat nie ’n direkte bloedtoevoer het nie. >Groot MIV-entstofproef begin in Suid-Afrika >Dokter beweer hy ‘smoor’ kanker met ivermektien >Dr Judey Pretorius gesels oor Peri-menopause en hoe om jouself voor te berei >Dr Jaco se wenk vir die week.








