![]() |
Kosmos 94.1 GesprekkeKosmos 94. Author: Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier. Language: af Genres: Arts Contact email: Get it Feed URL: Get it iTunes ID: Get it |
Listen Now...
Estie gesels oor Irma’s Rescue Reeks en die emosies van elke dag
Friday, 20 November, 2026
Party dae loop alles volgens plan. Ander dae voel dit asof alles tegelyk gebeur. In haar laaste gesprek van die jaar op Kosmos 94.1 gesels Estie oor die emosies wat met alledaagse uitdagings gepaardgaan. Sy stel jou ook bekend aan Irma’s Rescue Reeks, ’n produkreeks vir elke huis. Irma’s Rescue Reeks is by apteke beskikbaar. Vir meer inligting, besoek www.irmas.co.za of stuur ’n e-pos aan info@livingnaturally.co.za.






